
Me E Pretorius Graad RV - Bokkies
elzaan.zeliee@laerskoolvillieria.co.za

Me J v/d Heever Graadhoof Graad RE - Bytjies
juanita.vanderheever@laerskoolvillieria.co.za

Me R Winters Graad RI - Uiltjies
rolandi.winters@laerskoolvillieria.co.za

Me E Hattingh Graad RL - Hasies
esre.pretorius@laerskoolvillieria.co.za.
Graad R Dagprogram
Ons Skoolterrein
|
TYD
|
AKTIWITEIT
|
|---|---|
|
8:00 – 8:30
|
Aankoms, Vryspel, Groet, Verjaarsdae, Register, Weerkaart, Nuus
|
|
8:30 – 9:00
|
Fokus op Wiskunde
|
|
9:00 – 9:50
|
Fokus op Lewensvaardighede
|
|
9:50 – 10:10
|
Happietyd
|
|
10:10 – 10:55
|
Vryspel (buite)
|
|
10:55 – 12:00
|
Fokus op Moedertaal
|
|
12:00
|
Storie vir genot
|
|
12:30
|
Afsluiting en Vertrek / Naskool op die terrein
|
Aktiwiteite van Graad R