Besoek ons inskrywingsbladsy en maak die eerste stap na ’n opwindende leerervaring vir jou kind.
Welkom by Laerskool Villieria waar ons jong dogters en seuns, gees, siel en liggaam voorberei vir die toekoms. Ek hoop ons webblad bied vir jou meer insig in die lewe van ’n Monnie. Ons is ’n skool met ’n visie van uitnemendheid op alle terreine: Akademie, Sport en Kultuur, handhaaf aan die hand van ’n stel waardes, die Monnie Manier.
Hoof
Mnr. A.J. Grobler
Ben Swartstraat 1031,
Villieria, Pretoria, 0186
012 331 1100
068 037 5421
Skoolure:
Graad R: Maan tot Vryda: 07:28 tot 13:00
Graad 1 tot 2: Maan tot Vry: 07:28 tot 13:15
Graad 3 tot 7: Maan tot Vry: 07:28 tot 13:30
Geleentheid | Groei | Gemeenskap